Kitcha was Rsm by 5 VK EN ek by 7Sai..n vriendelke , innemende mens ,lekker geselskap..toe weer jare daarna het ons n tyd saam as civvies, op Oshirikari saam op die basis van chute systems gebly..Wat n mens, soldaat RIV ou mater …en julle tribute is pragtig!
Nols Schoeman
Het hom nie geken nie maar kon sien hy was n YSTER